KISS | |
---|---|
Kiss tydens 'n konsert (Hellfest 2013) | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | VSA |
Genres | Rock |
Jare aktief | 1974 — hede |
Etikette | Sony Music Entertainment |
Lede | Gene Simmons Paul Stanley Eric Singer Tommy Thayer |
Gewese lede | Ace Frehley Vinnie Vincent Mark St. John Bruce Kulick Peter Criss Eric Carr |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
KISS is 'n Amerikaanse rockmusiekgroep wat in 1973 in New York Stad gestig is. Die oorspronklike lede was Gene Simmons, Paul Stanley, Peter Criss en Ace Frehley. Hulle is veral bekend vir hulle verhoogoptredes en liedjies soos "Rock and Roll All Nite" (1975), "Strutter" (1974) en "Detroit Rock City" (1976).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search